President Kruger Kinderhuis Pretoria

Die President Kruger Kinderhuis is in Villieria Pretoria en is in 1939 gestig. Die kinderhuis is geregistreer om 63 kinders te versorg, waarvan die ouderdomme wissel van 2 jaar tot 18 jaar. – Al ons kinders word by ons geplaas op grond van ‘n hofbevel weens trauma verwante oorsake in die gesin

No products were found matching your selection.
What Our Clients Say
16 reviews