All Deals
Chart Toppers
Featured Products
New Arrivals
Top Picks

- This event has passed.
Innibos Kunstefees
June 29, 2023 @ 8:00 am - July 2, 2023 @ 5:00 pm
Innibos Kunstefees is verlig en opgewonde om eindelik weer vanjaar ’n volwaardige kunstefees in Mbombela aan te bied nadat Covid-regulasies die vorige twee jare se feestelikhede gekortwiek het.
Die feesdatum is 29 Junie tot 2 Julie en oudergewoonte is die feesterrein by Hoërskool Bergvlam in Mbombela.